top of page
Smaak
Die SMAAK is die Verbruikerswetenskap vakgroep van die fakulteit Gesondheidwetenskappe se nuusblad/tydskrif wat as kommunikasie middel dien om studente in te lig oor belangrike datums en aan hulle interessante en opwindende leesstof te verskaf wat relevant is tot ons studierigting.
Saamgestel deur: Carla Sanders
Sekretaresse, Argief & Publikasies.
Vir enige navrae, kontak ons asb
bottom of page