top of page
  • Grey Instagram Icon
  • Grey Facebook Icon
Search

ASV Bekendstelling

  • Writer: Consumidor
    Consumidor
  • Jan 18, 2019
  • 1 min read

Die Akademiese Studente Vereniging (ASV) is 'n substruktuur van die Kampusstudenteraad (KSR). Die ASV hanteer enige klagtes of akademiese navrae wat 'n student in sy/haar fakulteit mag hê.


Leer ken ons ASV met ons bekendstellingsvideo! Geniet!


As jy enige vraag of klagte het, moenie huiwer om enige een van ons ASV-Lede te kontak nie. Ons sal altyd bereid wees om te help!


Groete,

Consumidor

 
 
 

Comments


16002953_1918781718352201_52826375732184
  • Grey Instagram Icon
  • Grey Facebook Icon

© 2023 by Shades of Pink. Proudly created with Wix.com

bottom of page