top of page
Search
Writer's pictureConsumidor

Kies die regte uitrusting vir ‘n romantiese date!

As jy nog altyd gewonder het wat om aan te trek vir ‘n spesifieke date, hier is ‘n paar idees om ‘n goeie eerste indruk te maak.


1. Koffie date

‘n Mini rok met hakskoene en stelling maker oorbelle is ideaal vir koffie by‘n restaurant.

Dit lyk vleiend en komplementeer jou kurwe.











2. Semi-formele date in die aand

Jeans met ‘n formele top is ‘n wenner vir ‘n semi-formele geleentheid. Dit keer die ligte windjie wat waai en laat jou stylvol lyk ter selfde tyd.











3. Tweede of derde date

‘n Los passende broek met sandale is ‘n deftige maar gemaklike uitrusting. Dis perfek vir wanneer jy nie meer eerste indrukke hoef te maak nie, maar nogsteeds mooi wil lyk.











4. Piekniek date

‘n Dungaree met sandale en ‘n hoed is ideal vir buite lug. Dis ‘n staatmaker vir as jy stylvol wil lyk maar ook gemaklik wil wees.











5. Verrassings date

Wanneer jy nie weet waarheen hy jou vat of wat julle gaan doen nie, is ‘n kort rompie met gemaklike skoene die “go-to outfit”



Dit kan beide formeel of informeel lyk en maak definitief ‘n goeie eerste indruk.








Geskryf deur: Xandri Lubbe

26 views0 comments

Recent Posts

See All

Commentaires


bottom of page