Kruideniersware inkopies: Oorlewings riglyne vir studente
- Consumidor
- Apr 15, 2019
- 1 min read
Updated: Apr 21, 2019
Wanneer jy as student self inkopies moet begin doen, is dit moeilik om te bepaal hoeveel kos gekoop moet word, watter kos om te koop, en hoe om binne die begroting te bly. Daar is wel ‘n paar geheime tot die sukses van ‘n inkopies!

Geskryf deur: Maggie Wassermann
Comments