Amanda Potgieter
Voorsitter, Eerstejaars en TUG
Koshuis: Wag-‘n-Bietjie Dameskoshuis
Tuisdorp: Rustenburg, Noord Wes
Mode of voedsel?
Mode
As jy nog iets moes swot, wat sou dit wees?
Spesiale onderwys
Wie is jou rolmodel?
Jenny-May Hudsen
Wat is jou gunsteling liedjie?
Better Place – Rachel Platten
As jy 'n "super power" kon hê, wat sou dit wees?
Om al die hartseer en seer in die wêreld weg te vat
Wat is die mooiste plek wat jy al ooit besoek het?
Clarens/Golden Gate
Iets wat ALTYD in jou yskas is?
Tussers Kaas
Het jy enige "hidden talents"?
SKIET! Ja, dis skiet. Ek het in graad 11 en graad 12 die skiet kompetisie gewen.
Wie is jou "celebrity crush"?
Jamie Dornan (Fifty Shades se hoofkarakter, Mr Grey)
Gunsteling "quote"?
"Do for 1 that you wish you could do for millions."
Natasha Coetzee
Ondervoorsitter, Akademie en Klagtes
Koshuis: Privaat
Tuisdorp: De Rust (‘n Klein dorpie in die Wes-Kaap)
Mode of voedsel?
Voedsel
As jy nog iets moes swot, wat sou dit wees? Dieetkunde
Wie is jou rolmodel?
My ouers
Wat is jou gunsteling liedjie? Enige ‘golden oldie’
As jy 'n "super power" kon hê, wat sou dit wees?
Om mense se gedagtes te lees.
Wat is die mooiste plek wat jy al ooit besoek het?
Die Swartberge as dit sneeu.
Iets wat ALTYD in jou yskas is?
Butro (Salted butter)
Het jy enige "hidden talents"?
Ja, ek kan baie mooi hare doen en ‘style’.
Wie is jou "celebrity crush"?
Joey Tribbiani (Friends)
Gunsteling "quote"?
‘Take time to do more of what makes YOU happy’
Vonn-Lee Robbertse
Sekretaresse, Publikasie en Argief
Koshuis: Privaatverblyf
Tuisdorp: Rustenburg, Noord Wes
Mode of voedsel?
Mode, maar ek hou van voedsel ook! (veral om dit te eet)
As jy nog iets moes swot, wat sou dit wees?
Onderwys of Veeartsenykunde
Wie is jou rolmodel?
Verseker my ouma, Hendrien Robbertse. Haar naam staan langs die woorde "Dinamiese dame" in die woordeboek (Nie regtig nie maar dit behoort daar!)
Wat is jou gunsteling liedjie?
Vir Jou – Karen Zoid
En ek het 'n obsessie met The Greatest Showman se Soundtrack, op die oomblik.
As jy 'n "super power" kon hê, wat sou dit wees?
Time travel of Vlieg soos Superman
Wat is die mooiste plek wat jy al ooit besoek het?
New York City en ook die Niagara Falls!
Iets wat ALTYD in jou yskas is?
Melk en Mamma pakkies!
Het jy enige "hidden talents"?
Ek kan kitaar speel en sing (Ek probeer!)
Wie is jou "celebrity crush"?
Zac Efron (Ons gaan trou eendag) en Emilia Clarke (Khaleesi van Game of Thrones)
Gunsteling "quote"?
"What you see is what you get!"
Anneh Pretorius
Bemarking en Werwing
Koshuis: Vergeet-My-Nie
Tuisdorp: Pretoria, Gauteng
Mode of voedsel?
Voedsel
As jy nog iets moes swot, wat sou dit wees? Moontlik Kliniese Sielkunde of Arbeidsterapie
Wie is jou rolmodel?
My sussie, @michanmarie
Wat is jou gunsteling liedjie?
Warrior -Roo Panes
As jy 'n "super power" kon hê, wat sou dit wees?
Om te kan vlieg
Wat is die mooiste plek wat jy al ooit besoek het?
Switserland | Frankryk | Karoo
Iets wat ALTYD in jou yskas is?
Melk (vir my tee)
Het jy enige "hidden talents"?
Vinnige sketsies en skryfkuns
Wie is jou "celebrity crush"?
Sam Claflin
Gunsteling "quote"?
“I think everything in life is art. What you do. How you dress. The way you love someone and how you talk. Your smile and your personality. What you believe in and all your dreams. The way you drink your tea. How you decorate your home or party. Your grocery list. The food you make. How your writing looks and the way you feel. Life is art.” – Helena Bonham Carter
Marschel Tomlinson
Modeparade en Klerasie
Koshuis: Vergeet-My-Nie Dameskoshuis
Tuisdorp: Swellendam, Wes Kaap
Mode of voedsel?
Bietjie van beide
As jy nog iets moes swot, wat sou dit wees? Sielkunde
Wie is jou rolmodel?
Gabrielle (Coco) Chanel
Wat is jou gunsteling liedjie?
Superhero – Lauv (Engels) & Tameletjie – Appel (Afrikaans)
As jy 'n "super power" kon hê, wat sou dit wees?
Om gedagtes te kan lees
Wat is die mooiste plek wat jy al ooit besoek het?
Munich, Duitsland
Iets wat ALTYD in jou yskas is?
Sjokolade
Het jy enige "hidden talents"? My vermoë om altyd iewers plek in my kas te hê vir nog ‘n nuwe paar skoene
Wie is jou "celebrity crush"?
Dave Franco
Gunsteling "quote"?
"Be fearless in the pursuit of what sets your heart on fire."
Melissa De Castro
Sosiaal en Skakeling
Koshuis: My eie huisie, kom kuier gerus (wink face)
Tuisdorp: Thabazimbi, Limpopo
Mode of voedsel?
Voedsel. Ek love dit om kos te maak, eet, proe en kos te ontvang.
As jy nog iets moes swot, wat sou dit wees?
Iets in besigheids
Wie is jou rolmodel?
Definitief my ma, sy is n suksesvolle stunning vrou met n oplossing vir alles en ek streef daarna om eendag soos sy te wees!
Wat is jou gunsteling liedjie?
BANNERS - start a riot
Ooh en Billy Raffoul - Could you be mine
As jy 'n "super power" kon hê, wat sou dit wees?
Om alles wat ek lees of leer in my kop te hou sonder om weer na dit te kyk (Insane brain sal my naam wees)
Wat is die mooiste plek wat jy al ooit besoek het?
Switzerland en Frankryk
Iets wat ALTYD in jou yskas is?
Kaaaasssss
Het jy enige "hidden talents"?
Ek kan 'n mean grilled cheese maak en dan op die side line vir jou rap wicky wicky wicky freshhhhhhhhh
Wie is jou "celebrity crush"?
Mila Kunis
Gunsteling "quote"?
"Leadership is not a position or a title, it's actions and examples"
Tarina Nel
Finansies en Borge
Koshuis: Privaat
Tuisdorp: Komatipoort, Mpumalanga
Mode of voedsel?
Mode
As jy nog iets moes swot, wat sou dit wees?
Rekeningkunde
Wie is jou rolmodel?
Princess Kate
Wat is jou gunsteling liedjie?
Juicy Wiggle
As jy 'n "super power" kon hê, wat sou dit wees?
Healing
Wat is die mooiste plek wat jy al ooit besoek het?
Langebaan
Iets wat ALTYD in jou yskas is?
Knoffel
Het jy enige "hidden talents"?
Teken
Wie is jou "celebrity crush"?
Matt Bomer
Gunsteling "quote"?
"Forget what hurt you but never forget what it taught you"
Zandri Dirker
SJGD
Koshuis: Privaat
Tuisdorp: Johannesburg, Alberton
Mode of voedsel?
Voedsel maar ek begin ‘n liefde ervaar vir mode.
As jy nog iets moes swot, wat sou dit wees?
Radioloog of optometrie.
Wie is jou rolmodel?
Klink dalk cliché maar definitief my paps, ek is daddy’s little girl.
Wat is jou gunsteling liedjie?
Shotgun – George Ezra
Lê bietjie langer - Jay
As jy ‘n “super power” kon hê, wat sou dit wees?
Ek sal graag wil “time travel”.
Wat is die mooiste plek wat jy al ooit besoek het?
Ek was al in Australia, Perth wat mooi was maar dink eerlik waar ons land is besonders met die kaap se blou berge en pragtige natuurskoon.
Iets wat ALTYD in jou yskas is?
Golden delicious appels en slaai produkte.
Het jy enige “hidden talents”?
400M hekkies SA atleet.
Wie is jou “celebrity crush”?
Ag die is moeilik om te kies, ek het ‘n hele paar rugby spelers maar Bobby van Jaarveld wen.
Gunsteling “quote”?
‘’Chase your dreams with a passion only then you can make them happen”
Comments