top of page
Search
Writer's pictureConsumidor

Tweede Semester Inspirasie




{English follows Afrikaans}


So aan die begin van die tweede semester waar niemand eintlik meer lus is vir leer nie, en dis bonop nog winter ook, verloor ons almal die lus om aan te trek.


Daarom is hierdie berig ‘n moet lees.


Onthou jy is die kreatiefste in die aand, besluit daarom die aand

voor die tyd reeds wat jy gaan aantrek.


Dis winter en ons trek

altyd ekstra warm aan, maar soms is die lugversorging aan in

die lokale, onthou om dus so aan te trek sodat jy kan uittrek.


Mens dink altyd net aan gemaklik en warm, onthou om mooi

ook deel van die kombinasie te maak. Iets so klein soos ‘n serp

kan jou uitrusting bo die res s’n sit, en dis heerlik warm.


Soos gewoonlik los ons die belangrikste vir heel laaste, onthou jou

koppie koffie voor jou half agt klas.


Sterkte vir die laaste deel van 2019.


Onthou: “push yourself, because no

one else is going to do it for you -


Geskryf deur Leah Pozyn

Foto: Alessia Bossi 📷@eleonoraph


 

Second Semester Inspiration


At the beginning of the second semester, when nobody is in the mood for studying anymore, and winter is in the mix as well, everybody dreads getting dressed.


That’s why this article is a must read.


Remember that you are at your most creative in the evening, and therefore you should decide on your outfit the night beforehand.


It’s winter, which means that we always dress extra warm, but sometimes the air conditioner may be on in certain venues, so remember to wear layers that you are able to remove.


People always only focus on dressing warm and comfortable, but remember add an embellishment to the combination. Something as simple as a scarf can elevate your outfit, and it’s a cosy addition.


We usually tend to leave the most important things for last, remember your cup of coffee before your half past seven class.


Good luck for the last bit of 2019.


Remember: “push yourself, because no

one else is going to do it for you -


Written by Leah Pozyn

Translated by Maggie Wassermann

Photo: Alessia Bossi 📷@eleonoraph

9 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page